Chorizo-en-gekaramelliseerde-botterskorsietert

Lamsvleis Osso Bucco

Skaaprib in ’n taai oosterse sous

Tameletjiepampoen

Gestoofde groenboontjies

Pannekoek met karamellemoene en gesoute karamelsous

Diepgebraaide melktertrolletjies

Hierdie spyskaart is gebaseer op die Vadersdag-spyskaart in rooi rose se resepteboek, Kuierkos. Hierdie resepteboek is beskikbaar teen R380 by ons aanlynwinkel en jy kan dit ook by meeste boekhandelaars vind.

