Vinnige lamskerrie

4 porsies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hooffoto: Aremediasyndication.com.au/magazinefeatures.co.za

Bestanddele:

1 ui, fyngekap
100 g kerriepasta
1 kg lamsvleis, in blokkies gesny
410 g-blikkie gekapte tamaties

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

80 ml water
125 g babaspinasie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode:

1. Braai ui in verhitte en geoliede pot oor matige hitte. Roer sowat 5 minute of tot sag en ligbruin.
2. Voeg kerriepasta en lam by en braai tot lam bruin is.
3. Voeg tamaties en water by en bring tot kookpunt. Prut, bedek vir sowat 30 minute of tot lam sag is.
4. Voeg spinasieblare by en prut tot spinasie verwelk. Geur na smaak.
5. Sit met vars kruisementblare op gestoomde basmatirys voor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wenk: Gebruik ‘n Balti-kerriepasta. Dis ‘n matige tot warm pasta met koljander, fenegriek en kruisement wat dit ‘n kenmerkende geur gee.

Hooffoto: Aremediasyndication.com.au/magazinefeatures.co.za

Lees nog:

Hoendernekkie-kerrie

Vinnige hoenderkerrie

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.