Met hierdie Kersspyskaarte kan jy die lekkerste Kersete voorberei – sonder om te sukkel!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons deel ’n spoggerige spyskaart vir ’n tradisionele ete. Daar is ’n vingerhappie-spyskaart vir ’n meer ontspanne ete. Vir ’n lekker somersdag het ons ’n koue spyskaart saamgestel, wat natuurlik minder moeite beteken! Kersdag val hierdie jaar op ’n Maandag, so indien jy met Meat Free Monday wil voortgaan, of vegetariese gaste bedien, is hierdie smullekker spyskaart perfek. Daar is ook ’n laekoolhidraatspyskaart indien jy (en jou gaste) nie te veel koolhidrate wil inneem nie. Al hierdie resepte is ideaal vir ’n heerlike somerkersfees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees ook: Nostalgiese spyskaart vir Kersfees
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Eendlewer-en-lemoenpatee met karamelvye
Foto: Michael le Grange
Harissa-lam met vrugtige koeskoes
Vonkelwyn-geroosterde baba-en witwortels
Foto deur Charles Russel
Groentelinte met beet-en-granaat-slaaisous
Foto deur Lee Schwagele
Meringue-koek met romerige tiramisuvulsel
Loer hier om te leer hoe om meringue te maak.
Gebakte kaas met gekarameliseerde vye
Foto deur Lee Schwagele
Eiers gevul met aspersies en bloukaas
Gebraaide lam-en-perske sosaties
Foto deur Lee Schwagele
Bessiestroop-en-meringue-bakkies
Lees ook: ’n Kuierkos-Kersspyskaart
Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Beet-gepekelde salm met ’n crême frâiche-sous
Kalkoen met gegeurde botter en lemoensalsa
Foto deur Lee Schwagele
Eiers gevul met beet en avokado
Foto deur Charles Russel
Foto deur Lee Schwagele
Chia-en-suurlemoen-roomys met volgraan-wafeltjies
Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Foto: Charles Russell
Foto: Charles Russel
Somerse groenslaai met ’n rokerige pancetta-slaaisous
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.