9 blink planne met blikkieskos

9 blink planne met blikkieskos deur Vickie de Beer, bygestaan deur Margie Els-Burger. Foto’s: Johan Wilke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons blikkie-staatmakers

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • Ons druk heel geskilde tamaties in die sap met ’n vurk fyn en gooi dit by al ons bredies, kerries en soppe.
  • Geblikte kersietamaties is deesdae verkrygbaar en smaak vorentoe in pasta.
  • Wees op die uitkyk na die verskillende soorte gegeurde tamaties waarmee jy in ’n kits woema by geregte kan voeg. Ons hou van die Indiese, Mexikaanse en Italiaanse geure.
  • Onder geblikte bone is cannelini- en rooi nierbone ons gunstelinge. Die blikkies spaar baie tyd en is net so voedsaam soos gedroogde bone. Boonop verlaag dit die GI van geregte. Ons gebruik dit in slaaie, salsa, bredies en soppe. Kekerertjies kan op dieselfde manier ingespan word.
  • Tuna en ander geblikte vis soos sardientjies is ware staatmakers. Kies tuna in water om die vetjies weg te hou.
  • Ansjovisfilette
  • Kappertjiesaad
  • Klapperroom maak van enige kerrie of roerbraaigereg iets spesiaals.

Ons spesery-staatmakers

  • Tandoori- en masalakerriepoeier is altyd in ons koskas.
  • So ook Thaise groen- en rooikerriepasta.
  • Botteltjies klaargekapte gemmer, knoffel en rissie maak die lewe soveel makliker.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Probeer die volgende heerlike resepte

Heuning-en-gemmerhoender met sataysous

Klik hier vir die resep

Indiese mossels met raita

Klik hier vir die resep

Geroosterde aartappel-en-tuna-gebak

Klik hier vir die resep

Oosterse hoenderkerrie

Klik hier vir die resep

Geroosterde lamsnek met hoemoessous

Klik hier vir die resep

Vegetariese fajita

Klik hier vir die resep

Lamsworsie-en-boontjie-bredie

Klik hier vir die resep

Italiaanse tamatiepasta

Klik hier vir die resep

Riboogskyf met Provensaalse cannelini-boontjies

Klik hier vir die resep

Lees ook:

7 heerlike resepte met bestanddele wat reeds in jou spens is

Vis: Kook een keer, eet drie keer

Vark: Kook een keer, eet drie keer

Hoender: Kook een keer, eet drie keer

5 laekoolhidraat-happies wat jy nou moet maak

Kragsop met murg

Kragsop met groente

5 vinnige en bekostigbare resepte vir aandete

10 heerlike resepte met eiers wat jy nou moet maak

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

4 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

4 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

4 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.