kategorieë: KosWinterkos

Die beste spyskaarte vir Moedersdag

Die beste spyskaarte vir Moedersdag saamgestel deur Catherine Schenck. Resepte deur Vickie de Beer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Saamkuier-en-kook-ete vir Moedersdag

Hierdie is die lekkerste kuierkos-spyskaart. Laat al die grootmense (en groot kinders) saam kook om nog langer saam te gesels.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Geen-knie foccaccia met vye en bokmelkkaas

Die beste spyskaarte vir Moedersdag

Klik hier vir die resep

Confit-beesfilet met pangrattato

Klik hier vir die resep

Beetpasta en geroosterde beet, en rooi-uie met roketpesto

Klik hier vir die resep

Polenta-en-olyfoliekoek met lourierblare en geroosterde pruime

Klik hier vir die resep

Swartbessie-en-roosmarynsangria

Klik hier vir die resep

Lees ook: Moedersdagmedisyne – ’n blog oor Moedersdag

Met liefde vir ma: Ontbyt in die bed

Maak op Moedersdag ’n heerlike en maklike ontbyt vir die vrou van die huis. Die resepte is maklik genoeg sodat klein handjies vir Pappa of Ouma kan help.

Die beste spyskaarte vir Moedersdag

Rooibostee-en-pomelo-ontbytpons

Foto: Lindy Kriek

Klik hier vir die resep

Spanspek-ontbytbakkies met tuisgemaakte granola

Klik hier vir die resep

Luukse forel-ontbytbord

Klik hier vir die resep

Die beste spyskaarte vir Moedersdag

Gebakte Franse roosterbrood met ham en gruyère-kaas

Klik hier vir die resep

Lemoen-ontbytkoekies

Klik hier vir die resep

Koekiekaartjies vir Moedersdag

Klik hier vir die resep

Lees ook: Nog twee spyskaarte vir ontbyt in die bed

High tea vir Moedersdag

Dek ’n pragtafel en sit die mooiste high tea vir die ma’s in jou lewe voor!

Fortuinkoekies

Skryf dankie-sê boodskappies vir ma op strokies papier en draai hulle in die fortuinkoekies toe

Klik hier vir die resep

Teejellies

Klik hier vir die resep

Delikate dimsum

Klik hier vir die resep

Kwarteleiers met swart sesamsout

Klik hier vir die resep

Florentines

Klik hier vir die resep

Krakerige groentebondeltjies

Klik hier vir die resep

Peer-en-okkerneut-koekies

Klik hier vir die resep

Romerige salmterrien met pistasie-melbabrood

Klik hier vir die resep

Gemmer-en-klapper-kolwyntjies

Klik hier vir die resep

Stroperige teekoekies

Klik hier vir die resep

Lees ook: Nog heerlike spyskaarte vir Moedersdag

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

42 minutes Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.